Ons veeltalige 'slimfoon vriendelike' platform bied Regsfirmas n koste effektiewe bemarkings strategie om u firma en u firma se gebiede van praktyk te toon.
Ons beoog dat ongeag waar hulle vir u soek, hulle u sal kan vind!
Ons stel voor: Een en dieselfde
Meer as 1 miljoen bladsye per jaar is vir die laaste vier jaar op ons webwerwe besigtig Ons verwag dat hierdie nommers aansienlik sal groei met die toevoeging van die Attorney.co.za webwerf in 2020.
word aangebied aan regsfirmas wat met ons registreer en nog nie hulle eie webwerf het nie! Lees meer oor hierdie uitstekende aanbod en bekyk ʼn voorbeeld webwerf.