prokureur Read in English Read in isiZulu Read in Setswana Read in isiXhosa

Kontak
  1. Contact-image



  2. Prokureurs, Regsfirmas en Adverteerders: u kan kontak maak met ons deur ‘n e pos na  info@lawyer.co.za te stuur.


    Lede van die publiek: indien u met ‘n spesifieke Prokureur  in kontak wil kom of hul besonderhede benodig ,  skakel dan asseblief die relevante Provinsiale Wetgenootskap in die provinsie waar die Prokureur praktiseer – hier is die kontak nommers. Vra vir ‘records’. Die statutêre Provinsiale Regsverenigings (en vanaf 2018 die Regspraktykraad) is die enigste liggame wat lede van die publiek kan nader of verwys word vir amptelike bevestiging van die status en kontakbesonderhede van regspraktisyns.


    Other information:   U kommentaar en voorstelle is welkom, maar moet asseblief : 


    • Nie vir regsadvies vranie

    Ons besef dat u nog baie meer vrae mag hê as die groot aantal algemeenstevrae (meer as 365) wat op hierdie webblad beantwoord word, maar u moet asseblief met ‘n Prokureur in verbinding tree vir enige verdere raad of inligting. Gaan na vraag 2  van ons afdeling oor Prokureurs in Suid-Afrika om te lees wat om te doen indien u nie die dienste van ‘n Prokureur kan bekostig nie. 


    • Nie vra dat ons ‘n sekere prokureursfirma bo ‘n ander moet aanbeveel nie

    Hierdie webblad is tot voordeel van al ons inskrywers en word as ‘n gratis inligtingsbron vir lede van die publiek bedryf, maar u moet asseblief met ‘n Prokureur in verbinding tree vir enige verdere raad of inligting. 





  3. Naam(*)
    Please let us know your name.
  4. E-Pos(*)
  5. Onderwerp(*)
    Please write a subject for your message.
  6. Boodskap(*)
  7. Voltooi Asb(*)
    Voltooi Asb
    Invalid Input